Ek wil net vir jou verskriklik dankie se vir my mooi rok. Hoe meer ek na hom kyk, hoe meer weet ek my keuse was reg. Ek het die kniel kussinkies ontvang en dis net so mooi. Jy moet asb vir jou ma se ek se baja dankie vir dit. Dis regtig pragtig!
Dis nou nie meer lank nie, en die tyd stap aan....ek kannie wag om die rok te klim nie. Ek sal vir julle so paar foto's email om te wys hoe stunning die rok was.
Weereens baie dankie vir julle puik diens. Ek sal verseker dames na julle toe verwys.
Groete
Leoni Seinsch P.D.S Security H.R. Manager and Asst.